PSALMS 63:7
PSALMS 63:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ek aan U dink hier op my bed, wanneer ek die hele nag oor U lê en dink
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
as ek aan U dink op my slaapplek, as ek in die •nagwake oor U prewel.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat jy my hulp was, daarom sal ek juig in die skaduwee van jou vleuels.
Deel
Lees PSALMS 63