PSALMS 63:12
PSALMS 63:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat die koning hom in God verbly, laat elkeen wat hom op God verlaat, Hom prys. Die mond van die vals mens word toegestop.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:12 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die koning bly wees dat hy aan God behoort. Elkeen wat iets belowe en sê God is sy getuie, sal vir God prys, want die mense wat lieg, sal moet stilbly.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by Hom sweer, sal hom beroem; want die mond van die leuensprekers sal gestop word.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die koning sal hom in God verbly; elkeen wat by Hom sweer, sal in Hom roem. Want hulle wat leuens verkondig se monde sal gesnoer word.
Deel
Lees PSALMS 63