PSALMS 61:8
PSALMS 61:8 Bybel vir almal (ABA)
Hy moet altyd koning bly naby U, o God, U moet doen wat U belowe het, U moet dieselfde bly en hom altyd beskerm.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat dié hom bewaar.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
mag hy altyd voor God regeer. Voorsien toewyding en waarheid, laat dit oor hom wag hou!
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sal ek tot eer van u Naam psalmsing tot in ewigheid, dat ek elke dag my geloftes kan nakom.
Deel
Lees PSALMS 61