YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 61:2

PSALMS 61:2 Bybel vir almal (ABA)

O God, U moet luister wanneer ek bid, U moet vir my gee wat ek vra.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O God, hoor my smeking, luister na my gebed!

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoor tog my hulpgeroep, o God, slaan tog ag op my gebed.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoor my klaagroep, o God, luister aandagtig na my gebed.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Van die einde van die aarde af sal ek U aanroep as my hart oorweldig word; lei my na die rots wat hoër is as ek.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Die Boodskap (DB)

God, luister tog wanneer ek by U hulp kom vra. Luister aandagtig na my as ek bid.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O God, luister na my roepstem en hoor my gebed!

Deel
Lees PSALMS 61
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's