PSALMS 60:8
PSALMS 60:8 Bybel vir almal (ABA)
God het in sy tempel gesê: “Ek het die vyande oorwin en Ek sal juig wanneer Ek die grond van Sigem verdeel en wanneer Ek die Sukkot-vallei meet en vir mense gee.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God het gespreek in sy heiligdom: Ek wil jubel, Ek wil Sigem verdeel en die dal van Sukkot afmeet.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het in sy heilige woning gesê: “As oorwinnaar sal Ek Sigem verdeel en die Sukkotlaagte uitdeel!
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God self het in sy heiligdom verklaar: “Ek wil jubel, Ek wil Sigem verdeel, die vallei van Sukkot gaan Ek afmeet.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moab is my waspot; oor Edom sal Ek my skoen uitgooi; Filistië, triomfeer om my ontwil.
Deel
Lees PSALMS 60