PSALMS 60:1
PSALMS 60:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die blom wat getuig.” 'n Lied van Dawid, om vir mense te leer.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Die Lelie van die Getuienis.” 'n Gedig van Dawid, om te onderrig.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: op die wysie van “Die lelie”. 'n Getuienis. 'n Gedig van Dawid, vir onderwys bedoel
Deel
Lees PSALMS 60