YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 59:2

PSALMS 59:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders!

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Bybel vir almal (ABA)

My God, U moet my red van my vyande, U moet my beskerm teen die mense wat my wil aanval.

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders!

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Red my van my vyande, my God, beskerm my teen my teëstanders

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Red my van my vyande, my God; hou my buite die bereik van hulle wat teen my opstaan.

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlos my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos my van bloedige manne.

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Die Boodskap (DB)

Red my van almal wat niks vir my omgee nie, my God! Bewaar my teen mense wat met my baklei!

Deel
Lees PSALMS 59

PSALMS 59:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Red my van my vyande, o God. Laat my vyande my nie in die hande kry nie.

Deel
Lees PSALMS 59
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's