YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 57:8

PSALMS 57:8 Bybel vir almal (ABA)

O God, ek weet wat ek wil doen. Ek wil sing en musiek maak.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My hart is gerus, o God, my hart is gerus; ek wil sing en psalmsing.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek voel weer veilig, o God! Ek voel weer veilig! Ek wil 'n lied sing, ja, ek wil sing.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My hart is standvastig, o God, my hart is standvastig. Ek wil sing, ek wil lofsing.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ontwaak, my eer; wakker word, psalter en harp: Ek self sal vroeg wakker word.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Die Boodskap (DB)

God, daar is vrede in my hart. Ek voel weer veilig. Ek is rustig en kalm. Daarom wil ek sing. Ek wil lofliedere sing om U te eer.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vertrou geheel en al op U. Op U, o God, vertrou ek onwrikbaar. Ek wil lofliedere sing.

Deel
Lees PSALMS 57
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's