PSALMS 57:12
PSALMS 57:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toon u grootheid, o God, hoog bo die hemel, hoog bo die aarde u mag.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:12 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet vir almal wys dat U die Groot Koning is van die hemel en van die hele aarde.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid bo die hele aarde!
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid oor die hele aarde.
Deel
Lees PSALMS 57