YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 56:6

PSALMS 56:6 Bybel vir almal (ABA)

My vyande hou aan om te sê dat ek verkeerde dinge gesê het, maar ek het nie daardie dinge gesê nie. Hulle maak altyd planne om dit sleg te laat gaan met my.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die hele dag verdraai hulle my woorde; al hulle gedagtes is teen my, om kwaad te doen.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle vergal my lewe gedurig met beskuldigings teen my, al hulle bose planne is teen my gerig.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die hele dag verdraai hulle my woorde; teen my is al hulle kwaadwillige planne gerig.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hulle kom bymekaar, hulle verberg hulle, hulle merk my voetstappe, as hulle op my siel wag.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Die Boodskap (DB)

Daardie slegte mense is oneerlik. Hulle verdraai aanmekaar wat ek sê; hulle dink die hele tyd slegte planne uit om my seer te maak.

Deel
Lees PSALMS 56

PSALMS 56:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele dag verdraai hulle wat ek sê; hulle bose gedagtes is teen my gerig.

Deel
Lees PSALMS 56
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's