PSALMS 56:5
PSALMS 56:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet God sal my help. Hy het dit belowe, en ek prys Hom. Ek weet God sal my help, ek is nie bang nie. Mense kan niks aan my doen nie.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur God sal ek sy woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen?
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
In God, wie se woord ek prys, in God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie. Wat kan 'n blote mens aan my doen?
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op God – ek loof sy woord – op God vertrou ek. Ek sal nie bang wees nie; wat kan vlees en bloed aan my doen?
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elke dag verniel hulle my woorde; al hulle gedagtes is teen My ten kwade.
Deel
Lees PSALMS 56