PSALMS 56:4 - Compare All Versions
PSALMS 56:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dag wanneer ek bang is, vertrou ek op U.
Deel
PSALMS 56 AFR20PSALMS 56:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In God wil ek sy woord loof, op God het ek vertrou; Ek sal nie vrees wat vlees aan my kan doen nie.
Deel
PSALMS 56 CAB23PSALMS 56:4 DB (Die Boodskap)
As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.
Deel
PSALMS 56 DBPSALMS 56:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die dag wanneer ek bang word, sal ek net op U vertrou.
Deel
PSALMS 56 NLV