PSALMS 56:3-4
PSALMS 56:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe laat ek bang is, sal ek op U vertrou. In God wil ek sy woord loof, op God het ek vertrou; Ek sal nie vrees wat vlees aan my kan doen nie.
PSALMS 56:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vroeg en laat jaag my teëstanders my, en ek het baie vyande, o Allerhoogste. Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.
PSALMS 56:3-4 Bybel vir almal (ABA)
My vyande hou nie op om my te jaag nie, want daar is baie mense wat oorlog wil maak teen my. Hoogste God, wanneer ek bang word, dan weet ek U sal my help.
PSALMS 56:3-4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed. Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou.
PSALMS 56:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vroeg en laat jaag my teëstanders my, en ek het baie vyande, o Allerhoogste. Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.
PSALMS 56:3-4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My teenstanders treiter my die hele dag, ja, baie veg teen my uit die hoogte. Die dag wanneer ek bang is, vertrou ek op U.
PSALMS 56:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe laat ek bang is, sal ek op U vertrou. In God wil ek sy woord loof, op God het ek vertrou; Ek sal nie vrees wat vlees aan my kan doen nie.
PSALMS 56:3-4 Die Boodskap (DB)
Hulle jaag my die hele dag. Daar is baie trotse mense wat teen my baklei. As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.