PSALMS 55:8
PSALMS 55:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
ek sou ver wegvlieg en in die woestyn gaan bly; Sela
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:8 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek sal ver wegvlug en in die woestyn gaan bly. Sela
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, ek sou ver wegvlug; ek sou vernag in die woestyn! Sela.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ja, ek sou ver weggaan om te ontvlug; ek sou in die woestyn oornag. •Sela
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sou my ontvlugting van die winderige storm en storm verhaas.
Deel
Lees PSALMS 55