PSALMS 55:7
PSALMS 55:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gewens dat ek vlerke kan kry soos 'n duif, dan sal ek wegvlieg en op 'n ander plek gaan woon.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het ek gesê: Ag, had ek maar vlerke soos 'n duif, dan sou ek wegvlieg en wegbly!
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het gedink: ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg en 'n woonplek soek
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het gedink, het ek maar vlerke gehad soos 'n duif! Ek sou wegvlieg en 'n tuiste vind
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, dan sou ek ver wegdwaal en in die woestyn bly. Sela.
Deel
Lees PSALMS 55