YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 55:16

PSALMS 55:16 Bybel vir almal (ABA)

Ek bid dat my vyande skielik moet sterf, hulle moet nog lewe wanneer hulle afgaan na die doderyk. Hoekom? Want daar is net slegte dinge in hulle huise en hulle harte.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat die dood hulle oorval, laat hulle lewendig in die doderyk neerdaal; want boosheid is in hulle woning, in hulle binneste.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die dood my vyande oorval! Mag hulle onverwags neerdaal na die doderyk, want in hulle huise en harte heers daar boosheid.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag die dood hulle onverhoeds betrap, mag hulle lewendig afdaal na die •doderyk; want boosheid is by hulle tuis, dit is in hulle midde.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat my betref, ek sal God aanroep; en die HERE sal my verlos.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Die Boodskap (DB)

Maak hierdie slegte mense dood, Here! Ek wens dat hulle sommer in ’n oogwink sal verdwyn. Hulle leef net om kwaad te doen. Hulle is deur en deur sleg.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die dood hulle oorval. Laat die doderyk hulle lewendig verslind, want boosheid heers in hulle huise en harte.

Deel
Lees PSALMS 55
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's