PSALMS 50:6
PSALMS 50:6 Bybel vir almal (ABA)
Almal in die hemel sê dat God reg sal doen aan mense, want Hy is self die Regter. Sela
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En — die hemele verkondig sy geregtigheid, want God staan gereed om te oordeel! Sela.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemel getuig: “God is regverdig, en Hý is die regter.” Sela
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hemel maak sy geregtigheid bekend, want God, Hy is regter. •Sela
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die hemele sal sy geregtigheid verkondig, want God is self die regter. Sela.
Deel
Lees PSALMS 50