PSALMS 50:17
PSALMS 50:17 Bybel vir almal (ABA)
maar jy haat wat Ek vir jou wil leer en jy doen nie wat Ek sê nie.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl jy die tug haat en my woorde agter jou werp?
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
jy wat 'n afkeer het van wat Ek jou leer en jou nie steur aan wat Ek sê nie?
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy is die een wat vermaning haat, en my woorde verwerp.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
want jy haat tug en werp my woorde agter jou aan.
Deel
Lees PSALMS 50