PSALMS 49:8 - Compare All Versions
PSALMS 49:8 ABA (Bybel vir almal)
Een mens kan nie 'n ander mens loskoop van die dood nie, glad nie, hy kan nie vir God betaal om die persoon vry te maak nie.
Deel
PSALMS 49 ABAPSALMS 49:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Niemand kan ooit 'n broer loskoop nie; hy kan aan God sy losprys nie gee nie
Deel
PSALMS 49 AFR53PSALMS 49:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Een mens kan tog nie 'n ander loskoop van die dood en aan God 'n losprys vir hom betaal nie?
Deel
PSALMS 49 AFR83PSALMS 49:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Een familielid kan nooit 'n ander vrykoop nie, hy kan nie aan God die losprys vir hom betaal nie
Deel
PSALMS 49 AFR20PSALMS 49:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Want die verlossing van hulle siel is kosbaar, en dit hou op vir ewig.)
Deel
PSALMS 49 CAB23PSALMS 49:8 DB (Die Boodskap)
God kan nie daarmee omgekoop word nie. Jy kan nie jou lewe van die dood red deur te probeer betaal nie.
Deel
PSALMS 49 DBPSALMS 49:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Geen mens kan enigsins ’n ander loskoop deur ’n losprys aan God te gee nie.
Deel
PSALMS 49 NLV