PSALMS 49:18
PSALMS 49:18 Bybel vir almal (ABA)
want hy sal niks met hom saamneem wanneer hy sterf nie, sy goed sal nie saam met hom gaan nie.
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want by sy dood sal hy van alles niks saamneem nie; sy heerlikheid sal nie neerdaal agter hom aan nie.
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
want as hulle sterf, neem hulle niks saam nie; hulle besittings sal hulle nie volg nie.
Deel
Lees PSALMS 49