PSALMS 49:16
PSALMS 49:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar God sal my verseker loskoop uit die mag van die doderyk en my saam met Hom neem. Sela
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:16 Bybel vir almal (ABA)
Maar God self sal my lewe red van die doderyk, ja, Hy sal my neem om aan Hom te behoort. Sela
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar God sal my siel loskoop van die mag van die doderyk, want Hy sal my opneem. Sela.
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir my sal God loskoop uit die mag van die dood; ek sal aan Hom behoort. Sela
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar God sal my lewe vrykoop uit die mag van die doderyk, ja, Hy sal my wegneem. •Sela
Deel
Lees PSALMS 49