PSALMS 49:15
PSALMS 49:15 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet ook sterf, soos skape, hulle behoort aan die dood. Hulle gaan dadelik in die graf in, dan sien niemand hulle nie, en hulle het niks.
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos skape word hulle bestem vir die doderyk; die dood is hulle herder, en die opregtes heers oor hulle in die môre; en hulle gestalte is daar vir die doderyk om te verteer, sodat daarvoor geen woning meer is nie.
Deel
Lees PSALMS 49PSALMS 49:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos skape is hulle bestem om te sterwe; die dood is hulle wagter. Sonder meer daal hulle in die graf in; in die doderyk verdwyn alles waarop hulle vertrou het; vir hulle bestaan dit nie meer nie.
Deel
Lees PSALMS 49