PSALMS 48:8 - Compare All Versions

PSALMS 48:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

angs soos toe U met die oostewind die skepe van Tarsis verpletter het.

PSALMS 48:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Deur die oostewind verbreek U die skepe van Tarsis.

PSALMS 48:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

angs soos toe die oostewind die skepe van Tarsis verwoes het.

PSALMS 48:8 DB (Die Boodskap)

ja, net soos mense op skepe wat magteloos in ’n vernietigende storm vernietig word.

PSALMS 48:8 ABA (Bybel vir almal)

so bang soos wanneer U skepe op die oop see stukkend breek met die oostewind.

PSALMS 48:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Met 'n oostewind het U handelskepe stukkend gebreek.

PSALMS 48:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van ons God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela.