PSALMS 48:14
PSALMS 48:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
kyk goed na haar verdedigingswal, bekyk haar vesting, sodat julle dit vir die toekomstige geslag kan vertel
PSALMS 48:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kyk na die versterkte mure en bekyk al die vestings, sodat jy dit kan vertel aan die geslagte ná jou.
PSALMS 48:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet goed kyk na die muur om die stad, julle moet kyk na die sterk mure binne-in die stad, sodat julle vir julle kinders kan sê
PSALMS 48:14 Die Boodskap (DB)
en die mooi muur. Kyk net hoe sterk lyk die stad. Dan sal julle vir julle kinders daarvan kan vertel.
PSALMS 48:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet goed kyk na die muur om die stad, julle moet kyk na die sterk mure binne-in die stad, sodat julle vir julle kinders kan sê
PSALMS 48:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
let op sy skanse, wandel deur sy paleise, sodat julle dit aan die volgende geslag kan vertel
PSALMS 48:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
bewonder sy mure, bekyk sy versterkings, sodat julle dit aan 'n volgende geslag kan vertel!
PSALMS 48:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
kyk goed na haar verdedigingswal, bekyk haar vesting, sodat julle dit vir die toekomstige geslag kan vertel
PSALMS 48:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierdie God is ons God vir ewig en altyd: Hy sal ons lei tot die dood toe.