YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 48:10

PSALMS 48:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O God, ons dink aan u goedertierenheid binne-in u tempel.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier in u tempel oordink ons u trou, o God.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Bybel vir almal (ABA)

O God, ons het hier binne-in u tempel daaraan kom dink dat U doen wat U belowe het.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O God, ons dink aan u goedertierenheid binne-in u tempel.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier in u tempel oordink ons u trou, o God.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In u •tempel, o God, dink ons na oor u troue liefde.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Volgens U Naam, o God, so is U lof tot aan die eindes van die aarde: U regterhand is vol geregtigheid.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Die Boodskap (DB)

As ons hier in u huis sit, dink ons gedurig aan hoe goed en lojaal U teenoor ons is, o God.

Deel
Lees PSALMS 48

PSALMS 48:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O God, ons oordink u troue liefde wanneer ons in die tempel aanbid.

Deel
Lees PSALMS 48
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's