PSALMS 46:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 46:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.
Deel
PSALMS 46 AFR83PSALMS 46:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
Deel
PSALMS 46 AFR53PSALMS 46:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
God is ons toevlug en ons krag; in nood is Hy gereed om te help.
Deel
PSALMS 46 NLVPSALMS 46:2 DB (Die Boodskap)
As ons in ons nood wil vlug, kan ons na God toe vlug. Hy is baie sterk. As ons beskerming soek, sal die Here ons beskerm. As ons in die moeilikheid is, sal Hy ons help.
Deel
PSALMS 46 DBPSALMS 46:2 ABA (Bybel vir almal)
God beskerm ons en Hy maak ons sterk, Hy is altyd gereed om ons te help.
Deel
PSALMS 46 ABAPSALMS 46:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
God is vir ons 'n skuilplek en 'n bron van krag; as hulp in benoudheid is Hy altyd te vinde.
Deel
PSALMS 46 AFR20PSALMS 46:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al word die berge in die middel van die see weggevoer
Deel
PSALMS 46 CAB23