PSALMS 45:8
PSALMS 45:8 Bybel vir almal (ABA)
jy is lief vir wat reg is en jy haat wat verkeerd is. Daarom het God, jou God, vir jou gesalf en vir jou meer vreugde gegee as vir ander konings.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het die reg lief en u haat die onreg, want, verhewe wese, onder groot vreugde het u God u bo u tydgenote tot koning gesalf.
Deel
Lees PSALMS 45