PSALMS 44:7
PSALMS 44:7 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek weet, my pyl en boog of my swaard wen nie 'n oorlog vir my nie.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek vertrou nie op my boog nie, en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op my boog vertrou ek nie en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is nie my boog waarop ek vertrou nie, en dit is nie my swaard wat my verlos nie.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar U het ons verlos van ons vyande en die wat ons haters beskaam.
Deel
Lees PSALMS 44