PSALMS 44:25
PSALMS 44:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom verberg U u aangesig, vergeet U ons ellende en ons verdrukking?
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:25 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom kyk U weg? Hoekom maak U of U nie weet dat ons swaarkry en dat mense ons verdruk nie?
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom draai U u rug vir ons? Waarom steur U U nie aan ons ellende en smaad nie?
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom verberg U u gesig, vergeet U ons ellende en ons verdrukking?
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons siel is neergebuig in die stof, ons buik kleef aan die aarde.
Deel
Lees PSALMS 44