PSALMS 44:24
PSALMS 44:24 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet iets doen, hoekom slaap U? U moet wakker word, U moenie vir ons weggooi vir altyd nie.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ontwaak! Waarom slaap U, Here? Word tog wakker! Verstoot nie vir ewig nie!
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom ons te hulp! Waarom slaap U, Here? Word tog wakker! Moet ons nie vir altyd verstoot nie!
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Word wakker! Waarom slaap U, my Heer? Staan op! Moet ons nie vir altyd verstoot nie.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom verberg U u aangesig en vergeet U ons ellende en ons verdrukking?
Deel
Lees PSALMS 44