YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 44:21

PSALMS 44:21 Bybel vir almal (ABA)

Ons het nie die Naam van ons God vergeet nie, ons het nie ons hande opgelig en tot 'n ander god gebid nie.

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As ons die Naam van onse God vergeet het en ons hande uitgebrei het na 'n vreemde god

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ons die Naam van ons God nie aangeroep het nie en 'n vreemde god om hulp gevra het

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As ons die Naam van ons God vergeet het, ons hande na 'n vreemde god uitgestrek het

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sal God dit nie ondersoek nie? want hy ken die geheime van die hart.

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Die Boodskap (DB)

God weet mos as ons Hom skielik nie meer dien nie. Hy sal vinnig agterkom as ons by vreemde afgode hulp gaan vra.

Deel
Lees PSALMS 44

PSALMS 44:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons opgehou het om ons God te dien of by vreemde gode hulp gaan vra het

Deel
Lees PSALMS 44
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's