PSALMS 44:15
PSALMS 44:15 Bybel vir almal (ABA)
U laat die ander volke ons name gebruik wanneer hulle slegte dinge oor mense wil sê, ja, hulle skud hulle koppe oor ons.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U maak ons 'n spreekwoord onder die nasies, 'n hoofskudding onder die volke.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
U maak ons tot 'n bespotting onder die nasies, 'n minagting onder die mense.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U maak van ons 'n spotnaam onder die nasies, U laat die volke hulle koppe skud oor ons.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My skande is altyddeur voor my, en die skande van my aangesig het my bedek
Deel
Lees PSALMS 44