PSALMS 44:14
PSALMS 44:14 Bybel vir almal (ABA)
U laat ons bure vir ons verneder, U laat die mense rondom ons vir ons lag en spot.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U maak ons 'n smaad vir ons bure, 'n spot en beskimping vir die wat rondom ons is.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
U stel ons bloot aan die veragting van ons bure, aan die spot en beskimping van almal rondom ons.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U maak ons 'n bespotting vir ons bure, die spot en hoon van hulle rondom ons.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U maak ons 'n spot onder die nasies, 'n kopskudding onder die volke.
Deel
Lees PSALMS 44