PSALMS 42:7
PSALMS 42:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy is my God. Wanneer ek so treurig is, dan dink ek aan U hier waar ek is in die land by die Jordaan-rivier en by die Hermon-berge, hier by die Klein-berg.
PSALMS 42:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O My God, my siel buig hom neer in my; daarom dink ek aan U uit die land van die Jordaan en die Hermons, van die klein gebergte af.
PSALMS 42:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
en my God! Uit my vertwyfeling roep ek na U hier van die Jordaangebied, van Hermonberg, van die Kleinberg af
PSALMS 42:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My God! My siel kwyn weg in my, daarom dink ek aan U hier uit die Jordaanstreek en by die Hermonberge, hier van berg Misar af.
PSALMS 42:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dieptes roep tot dieptes van die geraas van jou waterstrome; al jou golwe en jou golwe het oor my gegaan.