PSALMS 41:9
PSALMS 41:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“’n Dodelike siekte het hom getref. Waar hy nou lê, sal hy nooit opstaan nie!”
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:9 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê: “Hierdie siekte sal hom laat sterf, hy sal nie weer opstaan van sy bed nie.”
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie.
Deel
Lees PSALMS 41