PSALMS 41:12 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 41:12 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit weet ek: U het my lief, my vyand sal nie oor my triomfeer nie.
Deel
PSALMS 41 AFR83PSALMS 41:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie.
Deel
PSALMS 41 AFR53PSALMS 41:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek weet dat U my liefhet, want my vyand seëvier nie oor my nie.
Deel
PSALMS 41 NLVPSALMS 41:12 DB (Die Boodskap)
My vyande kon my nie onderkry nie. Daaraan weet ek dat U my liefhet.
Deel
PSALMS 41 DBPSALMS 41:12 ABA (Bybel vir almal)
Ek weet U is lief vir my, want U sal my vyande nie laat juig omdat hulle dink hulle het gewen nie.
Deel
PSALMS 41 ABAPSALMS 41:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hieraan weet ek dat U my goedgesind is: dat my vyand nie oor my juig nie.
Deel
PSALMS 41 AFR20PSALMS 41:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En wat my aangaan, U ondersteun my in my opregtheid en stel my voor U aangesig tot in ewigheid.
Deel
PSALMS 41 CAB23