PSALMS 41:11
PSALMS 41:11 Bybel vir almal (ABA)
En U, Here? U moet genadig wees vir my en U moet my laat opstaan, sodat ek aan hulle kan doen wat hulle aan my gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees U my genadig, Here, en laat my hier opstaan, dat ek aan hulle kan doen wat hulle aan my gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar U, HERE, wees my genadig en laat my opstaan, sodat ek hulle kan vergeld.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het, omdat my vyand nie oor my triomfeer nie.
Deel
Lees PSALMS 41