PSALMS 41:10
PSALMS 41:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gedink 'n goeie vriend sal my help, hy het altyd saam met my geëet, maar hy het my verraai.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs my boesemvriend op wie ek vertrou het, wat altyd by my geëet het, het my in die rug gesteek.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs my vriend wat ek vertrou het, hy wat my brood geëet het, het die hakskeen teen my gelig.”
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar U, HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle kan vergelde.
Deel
Lees PSALMS 41