PSALMS 40:2
PSALMS 40:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het aangehou wag dat die Here my moet help, en Hy het na my toe gebuig en gehoor hoe ek kla en sug.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:2 Die Boodskap (DB)
Ek het lank gewag dat die Here my sou help, en dit het toe gebeur. Hy het na my toe afgebuig. Ek het nie teen die dak vasgebid nie. Hy het my gehoor. Toe ek ernstig hulp gevra het, het die Here my gehelp. Hy het gekeer dat ek doodgaan.
Deel
Lees PSALMS 40