PSALMS 40:10
PSALMS 40:10 Die Boodskap (DB)
Wanneer u kinders bymekaar is, vertel ek vir hulle hoe regverdig U optree. Here, ek kan nie daaroor stilbly nie. U weet dit.
PSALMS 40:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het in die groot vergadering geregtigheid verkondig. Ek was nie bang om reguit te praat nie. HERE, U weet dit tog.
PSALMS 40:10 Bybel vir almal (ABA)
U het my gered, en ek het hierdie goeie nuus in die groot vergadering vertel. U moet luister, ek het nie stilgebly nie. Here, U weet dit self.
PSALMS 40:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het 'n blye boodskap van geregtigheid in die groot vergadering verkondig; kyk, my lippe bedwing ek nie. HERE, U weet dit.
PSALMS 40:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met blydskap het ek aan die gemeente vertel U het my verlos. Ek het nie stilgebly nie, Here, U weet dit!