PSALMS 4:9
PSALMS 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek is nie bekommerd wanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie, want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o HERE, alleen laat my in veiligheid woon.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In vrede kan ek gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want net U, HERE, laat my veilig woon.
Deel
Lees PSALMS 4