YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 4:8

PSALMS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal my in vrede neerlê en slaap, want U, HERE, laat my net veilig woon.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Bybel vir almal (ABA)

U het my bly gemaak, blyer as mense wat baie koring en wyn het.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Groter vreugde het U in my hart gegee as wanneer hulle koring en hulle mos oorvloedig is.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het my reeds groter vreugde laat belewe as wat daar is by mense wat koring en wyn in oorvloed het.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U het vreugde in my hart gegee, meer as in die tyd wanneer mense se koring en •nuwe wyn volop is.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal my in vrede neerlê en slaap, want U, HERE, laat my net veilig woon.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Die Boodskap (DB)

Daar is niks wat my blyer maak as wanneer U my help nie. Ek is blyer daaroor as wat ander bly word oor miljoene rande, oorsese reise of blink motors.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:8

PSALMS 4:8 AFR83PSALMS 4:8 AFR83PSALMS 4:8 AFR83PSALMS 4:8 AFR83PSALMS 4:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's