YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 4:6

PSALMS 4:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die regte offers bring en julle moet glo dat die Here julle sal help.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Offer offerandes van geregtigheid en vertrou op die HERE.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet die offers bring wat aan julle voorgeskryf is, en julle moet op die Here vertrou.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Bring offers van geregtigheid en vertrou op die HERE.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is baie wat sê: Wie sal ons iets goeds wys? HERE, verhef U die lig van u aangesig oor ons.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Die Boodskap (DB)

Dien die Here met oorgawe! Vertrou op Hom.

Deel
Lees PSALMS 4

PSALMS 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bring die voorgeskrewe offers en vertrou op die HERE.

Deel
Lees PSALMS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's