PSALMS 4:2
PSALMS 4:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, U weet ek is onskuldig, U moet my antwoord en my help wanneer ek roep. U het my gered toe dit sleg gegaan het met my. Nou moet U goed wees vir my en luister na wat ek bid.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed!
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
O God wat aan my reg verskaf, antwoord my as ek roep. Toe ek in die nood was, het U my bevry. Wees my ook nou genadig en hoor my gebed!
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God wat my reg handhaaf, antwoord my wanneer ek roep. Toe ek in die noute was, het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O mensekinders, hoe lank sal julle my heerlikheid in skande verander? hoe lank sal julle nietigheid liefhê en verhuur soek? Sela.
Deel
Lees PSALMS 4