YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 39:8

PSALMS 39:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Bybel vir almal (ABA)

En daarom, Here, wat kan ek hoop? Ek weet dit is net U wat kan help.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“En nou, wat verwag ek, my Heer? My hoop, op U is dit gevestig.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Red my van al my oortredinge; maak my nie die smaad van die dwase nie.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Die Boodskap (DB)

Ag Here, wat bly daar nog vir my in hierdie lewe oor? Ek vestig al my hoop op U!

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, waarop kan ek dan hoop? U is my enigste hoop.

Deel
Lees PSALMS 39
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's