YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 39:5

PSALMS 39:5 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet vir my laat weet wanneer ek sal sterf. Hoe lank sal ek nog lewe? Ek wil weet wanneer my lewe verby sal wees.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HERE, maak my einde aan my bekend en wat die maat van my dae is; laat my weet hoe verganklik ek is.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak tog aan my bekend wanneer my einde sal wees, Here, en hoeveel dae daar vir my oor is, sodat ek sal weet wanneer my lewe verby is.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“HERE, maak my einde aan my bekend en die getal van my dae, hoeveel dit is. Ek wil weet hoe verganklik ek is.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, U het my dae soos 'n handbreedte gemaak; en my ouderdom is soos niks voor jou; waarlik, elke mens in sy beste toestand is heeltemal nietigheid. Sela.

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Die Boodskap (DB)

Ek het vir die Here gevra: Hoe lank sal ek nog leef? Hoe kort gaan my lewe wees? Ek wil weet hoeveel tyd ek nog oorhet! Wanneer kom my einde?

Deel
Lees PSALMS 39

PSALMS 39:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“HERE, sê my tog wanneer is my einde. Wat is die getal van my lewensdae? Laat my besef hoe lank my lewe nog sal wees!

Deel
Lees PSALMS 39
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's