PSALMS 39:11
PSALMS 39:11 Bybel vir almal (ABA)
U moenie aanhou om my te straf nie, U het my baie geslaan, ek is amper dood.
Deel
Lees PSALMS 39PSALMS 39:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem u plaag van my weg; ek vergaan vanweë die bestryding van u hand.
Deel
Lees PSALMS 39PSALMS 39:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Neem tog weg die smart waarmee U my getref het. Die las wat U my opgelê het, laat my krag ingee.
Deel
Lees PSALMS 39PSALMS 39:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem u teistering van my af weg; onder die krag van u hand vergaan ek.
Deel
Lees PSALMS 39PSALMS 39:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer U die mens met teregwysings tug oor ongeregtigheid, laat U sy skoonheid soos 'n mot verteer; sekerlik is elke mens nietigheid. Sela.
Deel
Lees PSALMS 39