PSALMS 38:9
PSALMS 38:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is kragteloos, heeltemal verpletter, ek kreun vanweë die onstuimigheid van my hart.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek is naby my einde, ek kan nie meer aanhou nie, ek brul soos 'n leeu, want alles in my voel deurmekaar.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is kragteloos en heeltemal verbrysel; ek brul van die gebons van my hart.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is gedaan en heeltemal platgeslaan, my hart jaag en ek brul van die pyn.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
HERE, al my begeerte is voor U; en my gekerm is vir jou nie verborge nie.
Deel
Lees PSALMS 38