PSALMS 38:5
PSALMS 38:5 Bybel vir almal (ABA)
Die verkeerde dinge wat ek gedoen het, is soos iets wat ek moet dra wat baie swaar is, en dit is te swaar vir my.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want my ongeregtighede gaan oor my hoof; soos 'n swaar pak het hulle vir my te swaar geword.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ja, my ongeregtighede het my oorweldig soos 'n las wat vir my te swaar is.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, my sondeskuld oorweldig my, soos 'n swaar las is dit ondraaglik vir my.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My wonde stink en is korrup vanweë my dwaasheid.
Deel
Lees PSALMS 38