YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 38:21

PSALMS 38:21 Die Boodskap (DB)

As ek goed aan hulle doen, steek hulle my in die rug. Hulle spoeg op my omdat ek graag goeie dinge vir ander mense doen.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Bybel vir almal (ABA)

Ek het goed gedoen aan hulle, maar hulle wil dit sleg laat gaan met my. Hulle is teen my omdat ek probeer goed doen.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die wat kwaad vir goed vergeld, behandel my vyandig, omdat ek die goeie najaag.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

wat my kwaad vir goed vergeld en teen my is omdat ek die goeie najaag.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

wat goed met kwaad vergeld. Hulle kla my aan, al streef ek die goeie na.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlaat my nie, HERE, o my God, wees nie ver van my af nie.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Die Boodskap (DB)

As ek goed aan hulle doen, steek hulle my in die rug. Hulle spoeg op my omdat ek graag goeie dinge vir ander mense doen.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle vergeld my kwaad vir goed en staan my teen omdat ek najaag wat reg is.

Deel
Lees PSALMS 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's